Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Towenaar van Lig

(image) (image)

Na jare se ervaring word die mees toegewyde wit towenaars met groot geestelike krag geseën. Deur hulle groot toewyding aan die pad van die lig, kan hulle daarop staat maak om die skadus van die nag te verjaag.

Hierdie manne en vroue, met hulle streng gedragsreëls van eerbaarheid en vroomheid, werk onverpoosd om lewe en orde na die onrustige wêreld waarin hulle leef te bring.

Spesiale Nota's: Die lig wat deur 'n towenaar gewerp word besit toorkrag en staan altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref. Die lig doen berokken enorme skade aan die wandelende dooies en doen selfs 'n bietjie skade aan lewende weses. Towenaars van Lig het die vermoë om eenhede rondom hulle te genees en hulle van vergiftiging te verlos. Hulle het ook die krag van beligting wat die beligtingsvlakke in die gebied rondom hulle verhoog.Spesiaal The unit has magical attacks, which always have a high chance of hitting an opponent. This unit's arcane attack deals tremendous damage to magical creatures, and even some to mundane creatures. This unit is capable of healing those around it, and curing them of poison. Illumination increases the lighting level in adjacent areas.

Bevorder na: Wit Magiër
Bevorder na:
Skuiwe: 64
LP: 47
Beweging: 5
EP: 150
Vlak: 3
Orde: wettig
IDMage of Light
Vermoëns: verlig, genees, gesondmaak
(image)oggendsepter
impak
7 - 3
nabygeveg
(image)ligstraal
afstandgeveg
12 - 3
afstandgeveg
magies
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg60%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Flat140%
Frozen320%
Grot240%
Heuwels250%
Impassable9940%
Kasteel160%
Kusstreek230%
Moeras320%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water320%
Woud250%